Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
John Abineri (18 Mei 1928 – 29 Junie 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Godfather: Part III (1990) en in die televisiereekse The Children of the New Forest (1955) en Robin Hood (1984).